Joan Chen | |
Geboortenaam | Chen Chong |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en regisseuse |
Aktiewe jare | 1975–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Joan Chen (gebore 26 April 1961) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Judge Dredd (1995), Xiu Xiu: The Sent-Down Girl (1998), Lust, Caution (2007), en The Home Song Stories (2007).
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search